Latest Articles

Read the latest articles from Staalmeester and catch up on what is going on in the world of agriculture

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Staalmeester/Images/News/2019/12/ForageHarvester1.jpg

Uitstaande kuilvoer lei tot sukses

AIle veeboere behoort deesdae bewus te wees van kuilvoer se belangrikheid om hoë gehalte voeding aan beeste te gee en hul dieet regdeur die jaar in stand te hou. Mielie- en sorghumkuilvoer is veral belangrik vir boere wat sukses wil behaal en winsgewend wil wees, ongeag of hulle vee vir melk of vleisboerdery aanhou.

Read More